Opsomming:
Self
Help:
Deur daagliks boek te hou van gevoelens en emosies kan baie help om die
oorsaak of oorsake van depressie vas te stel. Gebruik 'n A4 bladsy om
maklik en vinnig 'n nota te maak van elke dag.
Ander
web blaaie:
Dit is skakels na ander bladsye waarby ek baat gevind het. Ek het
probeer om so veel as moontlik Afrikaanse skakels te lys. Die blad is
nog nie volledig nie.
As daar nog skakels is wat ek kan byvoeg, e-pos dit ASB na
kommentaar@depressie.co.za (of klik op kommentaar onder aan die blad)
Professionele
hulp
Die deel sal binnekort bygevoeg word.
Boekelys:
Op hierdie stadium is daar nog net twee boeke en beide in Engels. Die
Tuisblad het egter meer inligting or Ligdans
Telefoon
nommers
Partymaal is die behoefte daar om net met iemand te kan praat of saam
met iemand te bid.
-
Kommentaar