Onder Konstruksie
Hulp 
Die pad van verandering, hoop en herstel
Terug na hulp
Hoofblad








Self evaluasie

 

Die volgende blad kan help om die oorsaak van ‘n depressie episode vas te stel.

Die idee is om elke dag ‘n merk te maak op die skaal van 1 tot 10 oor hoe jy voel. 

1 is sleg, negatief moeg ens. Terwyl 10 baie  goed, posetief en lewenslustig is.

Weerskante van die skaal is daar ook lyne om aan te dui wat die positiewe en negatiewe ervarings was.

 

Waarom hou ek so ‘n blad by?

 

  • Die eerste rede is dat ek dit kan saamneem sielkundige toe. Dit  spaar konsultasie tyd en help die sielkundige om ‘n akkurate evaluasie te doen.
  • Dit help my wanneer dinge skeef loop, ek kan weer gaan kyk na wat positief in my lewe was toe die punteteling hoog was.
  • Dit help my om negatiewe areas en probleme aan te spreek.
  • In sommige gevalle het ek agtergekom dat die negatiewe punte hardnekkig bly   maar dat my ervaring rondom dit verander en dat die skaal uit 10 meer posetief raak.
   Die bladsy is hier: rc.xls


















                   
Copyright © 2008 Kopiereg voorbehou